Die Ouman-klipvis (Clinus woodi) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf die Groot-Keirivier tot by Inhambane, Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Oldman klipfish.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Verwysings
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel Clinus woodi by FishBase
Kategorie:Beenvisse