Huainan (Chinees: 淮南) is 'n stad in die Chinese provinsie Anhui met 'n bevolking van 2 334 000 in 2010.

Die stad is geleë in die ooste van China in die noordooste van Nanjing.

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China