Emalahleni Plaaslike Munisipaliteit is die naam van twee verskillende plaaslike munisipaliteite in Suid-Afrika:
Emalahleni Plaaslike Munisipaliteit, Mpumalanga Emalahleni Plaaslike Munisipaliteit, Oos-Kaap
eMalahleni is ook die amptelike naam van Witbank, 'n stad op die hoëveld van Mpumalanga, Suid-Afrika.