Die Oribi Gorge-natuurreservaat in die suide van KwaZulu-Natal is 1 837 hektaar in omvang. Die reservaat is 25 km binnelands van Port Shepstone en die Indiese Oseaan geleë. Die reservaat lê vir 24 km weerskante van die uMzimkulwana-riviervallei. Die bodem van die Oribiravyn is 120 m bo seevlak en die hoogste punt in die reservaat is 680 m bo seevlak.

Soogdiere in die reservaat

duimnael|regs|290px|'n Bosloerie in die park.

Bron

Kategorie:Natuurreservate in KwaZulu-Natal