Die Tuinroete- Nasionale Park is 'n park, 1 570 km2 groot, op die Tuinroete in die Oos- en Wes-Kaap, Suid-Afrika. Op 6 Maart 2009 het die Tsitsikamma Nasionale Park, Nasionale Wildernispark en Knysna Nasionale Meergebied saamgesmelt om die nuwe park te vorm.

Die naaste stad met 'n groot lughawe is George.

Sien ook Tuinroete Tsitsikamma- Nasionale Park Nasionale Wildernispark Knysna- Nasionale Meergebied

Verwysings

Eksterne skakels

Garden Route National Park

Kategorie:Nasionale parke van Suid-Afrika Kategorie:Natuurreservate in die Oos-Kaap Kategorie:Natuurreservate in die Wes-Kaap