Die Geel-ghieliemientjie (Barbus manicensis) is 'n varswatervis wat voorkom in die Pungwerivier, Buzirivier en die onderste gedeelte van die Zambezirivier. In Engels staan die vis bekend as Yellow barb.
Voorkoms Die vis is gewoonlik silwerig van kleur en daar is twee pare baarde om die bek. Die vis word tot 150 mm lank.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Eksterne skakel Barbus-manicensis by FishBase.
Kategorie:Beenvisse