Cromer is 'n klein kusdorp in die noorde van die Engelse graafskap Norfolk. Volgens die 2001-sensus het die dorp 'n bevolking van 7 749 gehad. Cromer is padlangs ongeveer 37 km vanaf Norwich geleë en ongeveer 7 km vanaf Sheringham.

Kategorie:Nedersettings in Norfolk Kategorie:Nedersettings langs die Noordsee