Die Groot-Visrivier-natuurreservaat is geleë in die Oos-Kaap en is 45 000 hektaar groot. Die Groot-Visrivier en die Keiskammarivier vloei in die reservaat. Die grootste gedeelte van die reservaat bestaan uit diep riviervalleie. Die laagste punt is 95 m bo seevlak en die hoogste punt is 561 m bo seevlak.
Vislewe Daar is 24 visspesies wat opgeteken is in die reservaat en in die area. Twee ingevoerde spesies is die skerptandbaber (Clarias gariepinus) en die grootbekbaars (Micropterus salmoides).
Bron
Kategorie:Natuurreservate in die Oos-Kaap