Die Tembe-olifantpark is geleë in KwaZulu-Natal en is 30 000 hektaar groot. Die reservaat is oos van die Ndumo-natuurreservaat geleë, aan die Mosambiekse grens, en is bekend om sy olifante.
Galery
Bron
Eksterne skakels Die Tembe-olifantpark se webtuiste
Kategorie:Natuurreservate in KwaZulu-Natal