Die Swartrand-seepaling (Conger cinereus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Moustache conger.

Sien ook

Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Kategorie:Beenvisse