Dongguan (Chinees: 东莞) is 'n stad in die Chinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 8 220 237 in 2010.

Die stad is geleë tussen Kwangtsjou in die noorde, Huizhou in die noordooste en Shenzhen in die suide aan die monding van die Parelrivier in die Suid-Chinese See.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China