Mooirivier kan na een van die volgende verwys:

Mooirivier (Groot Vis), Oos-Kaap, Mooirivier, ’n sytak van die Tsitsarivier, Oos-Kaap, Mooirivier (Tugela-sytak), Mooirivier (KwaZulu-Natal), dorp in UMgungundlovu-distriksmunisipaliteit, KwaZulu-Natal, Mooirivier (Vaal),

Vir die dorp in KwaZulu-Natal, sien Mooirivier (KwaZulu-Natal) Vir die rivier in Noordwes, sien Mooirivier (Vaal) Mooirivier in die Oos-Kaap, ’n sytak van die Groot-Visrivier. Daar is nog ’n Mooirivier in die Oos-Kaap. Dit vloei verby Maclear en is ’n sytak van die Tsitsarivier.

Sien ook Die rolprent Mooirivier wat in 2015 vrygestel is. Mooidikkop, ’n vis wat in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika voorkom. Mooigussie, ’n vlindervis wat aan die ooskus van Afrika voorkom. Mooimeisie, ’n koekoekvoël wat in Suidelike Afrika voorkom. Mooinooi, myndorpie in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika.

Kategorie:Riviere in Suid-Afrika