Oberhausen 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px Noordryn-Wesfale Koördinate  Stigting 1847 Stadstatus 10 September 1874 Oppervlakte:    - Totaal 77,1 vk km  Hoogte bo seevlak 42 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2011) 212 568  - Bevolkingsdigtheid 2757/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Daniel Schranz (CDU) Amptelike Webwerf oberhausen.de

Oberhausen (Nederduits: Overhus) is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 212 568 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 77,1 km². Die stad is in 1847 gestig en het op 10 September 1874 stadstatus gekry. Tot November 2012 was Oberhausen bekend as die stad met die hoogste skuld per kapita in Duitsland, totdat die stad se finansiële situasie deur 'n toekenning van die land Noordryn-Wesfale verlig is.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Noordryn-Wesfale