Hamm 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px Noordryn-Wesfale Koördinate  Stigting 1226 Stadstatus 1226 Oppervlakte:    - Totaal 226,3 vk km  Hoogte bo seevlak 63 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2011) 182 112  - Bevolkingsdigtheid 805/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Thomas Hunsteger-Petermann (CDU) Amptelike Webwerf hamm.de

Hamm (Latyns: Hammona) is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 182 112 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 77,1 km². Hamm is in 1226 as vooraf beplande stad gestig en het stadstatus gekry. In 1975 het Hamm verskeie gebiede ontvang en is sedertdien 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000.

Verwysings