Hagen 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px Noordryn-Wesfale Koördinate  Stigting 775 (eerse verwysing) Stadstatus 3 September 1746 Oppervlakte:    - Totaal 160,4 vk km  Hoogte bo seevlak 106 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2011) 187 447  - Bevolkingsdigtheid 1169/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Jörg Dehm (CDU) Amptelike Webwerf hagen.de

Hagen is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 187 447 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 160,4 km². Die eerste historiese verwysing na Hagen dateer uit die jaar 775 en op 3 September 1746 het die stad 'n vereenvoudigde belastingswet gekry. Sedert 17 Maart 2012 het Hagen die amptelike bynaam "stad van die FernUniversität".

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Noordryn-Wesfale