Wenzhou (Chinees: 温州) is 'n stad in die Chinese provinsie Zhejiang met 'n bevolking van 3 039 500 in 2010.

Die stad is geleë tussen Lishui in die weste, Taizhou‎‎ in die noorde en die Oos-Chinese See in die ooste.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China