杭州市 (Hángzhōu Shì)Hangzhou 270pxHangzhou Ligging in die Volksrepubliek China 270px|Ligging van Hangzhou in die provinsie Zhejiang Basiese InligtingOorsprong van die naam: 航 hang"Rivier-veerboot Prefektuur"Afkorting: 杭州市 ShìOppervlakte: 16 847 km²Bevolking (2010): 8 700 400 MunisipaliteitDigtheid (2010): 1 214/km² Munisipaliteit BBP (2011):  - per kapita $111 1 miljard$12 380Hoogte bo seevlak: 11 mPoskode: 310000Skakelkode: +86/33Nommerplaat : 浙ATydsone : UTC+8Webwerf : hangzhou.gov.cn RegeringAdministratiewe Tipe: Spesiale ekonomiese soneCPC Hangzhou Komiteesekretaris: Huang KunmingBurgemeester: Shao Zhanwei

Hangzhou (Chinees: 杭州) is 'n stad in die Volksrepubliek China met 'n bevolking van 8 700 400. Hangzhou is die hoofstad van die provinsie Zhejiang in die ooste van China. Die stad is in die Yangtzedelta naby die kus van die Oos-Chinese See en 180 kilometer suid van Shanghai geleë.

Die stad was in die 13de eeu 'n belangrike hawestad, maar die hawe het later toegeslik. Hangzhou is 'n susterstad van Kaapstad, Suid-Afrika en Leeds, Verenigde Koninkryk.

Hangzhou was een van die gasheerstede tydens die Vrouesokkerwêreldbeker 2007.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China