270pxDalian Ligging in die Volksrepubliek China 270px|Ligging van Dalian in die provinsie Liaoning Basiese InligtingOorsprong van die naam: 大連 Dàlián"Groot Konneksie"Afkorting: Oppervlakte: 13 237 km²Bevolking (2010): 6 170 000 MunisipaliteitDigtheid (2010): 470/km² Munisipaliteit BIP (2010):  - per kapita VS$ 76 20 miljard VS$ 10 217Hoogte bo seespieël: 29 mPoskode: 116000Areakode: +86/0411Nommerplaat-identifikasie : 辽BTydsone : UTC+8Webwerf : dalian.gov.cn RegeringAdministratiewe Tipe: Spesiale ekonomiese soneCPC Hangtsjou Komitee-Sekretaris: Burgemeester: Li Wancai

Dalian (Chinees: 大连) is 'n stad in China met 6 170 000 inwoners. Die stad is in die provinsie Liaoning in die ooste van China aan die kus van die Oos-Chinese See geleë.

Dalian is in 1899 deur die Russe as Dalny (Russies: Дальний Dal'nij) gestig en is in 1905 deur Japannese magte verower. Op 16 April 1955 is die stad weer aan China oorhandig. Dalian is die noordelikste ys-vrye hawe van China en is 'n susterstad van Bremen, Duitsland.

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China