Dokkum is 'n Nederlandse stad in die munisipaliteit van Noardeast-Fryslân. Dit is geleë op die grens tussen die Kleistreek en die Friese Woude, in die noordooste van die provinsie Friesland. Dokkum is per slot die noordelikste stad van Nederland en is één van die elf Friese stede. Dit het 12,965 inwoners (soos op 1 Januarie 2023). Die fortifikasies het behoue gebly en staan as die bolwerken bekend.
Fotogalery
Naburige stede en dorpe
Bekende boorlinge Dirk Postma, stigter van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
Kategorie:Noardeast-Fryslân Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Friesland Kategorie:Nedersettings in Friesland Kategorie:Stede in Nederland