Pieter Hauptfleisch was 'n Afrikaanse verhoog-, radio- en filmakteur.
Filmografie Die Voortrekkers, 1973 Groetnis vir die Eerste Minister, 1973 Seun van die Wildtemmer, 1973 as Tientong Snip en Rissiepit, 1973 as Prof. Jacobus Burger Die Wildtemmer, 1972 as Tientong Z.E.B.R.A., 1971 as ontvoerder Shangani Patrol, 1970 Dirkie, 1970 as Oom Pete Lied in My Hart, 1970 Die Geheim van Nantes, 1969 as Armand du Mont Oupa for Sale, 1968 as Nick Kimberley Jim, 1963 Stropers van die Laeveld, 1962 Tom, Dirk en Herrie, 1962 as Blackie die dief Basie, 1961 Boerboel de Wet, 1961 Doodkry is Min, 1961 Die Vlugteling, 1960 Rip van Wyk, 1959 as Van der Merwe The Desert Inn, 1959 Dis Lekker om te Lewe, 1957 as ongeduldige pasiënt Donker Afrika, 1957 Paul Krüger, 1956 as Gen. De La Rey Inspan, 1953 Altyd in my Drome, 1952 as Mnr. Botha
Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 1973