Emsie Schoeman (gebore Botha, 22 Desember 1933) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en skrywer. Sy is ook bekend as Suid-Afrika se Mevrou Etiket.Tannie Emsie se lewe vol met skryf, tuin, kos, Beeld, 21 Februarie 2008

Bibliografie Goeie Maniere en Etiket, Human en Rosseau, 1987, , Elegant geklee, Human & Rousseau, 1990, , Nuwe Goeie Maniere & Etiket, Human & Rousseau, 1995, , Reis met engele, Human & Rousseau, 1996, , Die bruidsgids, ADCOR Bemarking, 1996, , Sake, Sukses en Styl, Van Schaik Uitgewers, 1997, , Achieving Success with Super Service, Van Schaik Uitgewers, 1997, , Moderne maniere, Human & Rousseau, 1999, , Patients Are People Who Need Me, Van Schaik Uitgewers, 2000, , Regte Manier, Van Schaik Uitgewers, 2004, ,

Filmografie Hou die Blink Kant Bo, 1960 as Elsie Pienaar Doodkry is Min, 1961 Hans en die Rooinek, 1961 as Martie As Ons Twee Eers Getroud is!, 1962 Stropers van die Laeveld, 1962 Rider in the Night, 1963

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse skrywers