Benn Potgieter is/was 'n Afrikaanse akteur. Hy toer eers saam met die Anton Ackermann Geselskap, maar begin later sy eie Benn Potgieter Geselskap. Hy het verhoogstukke soos Bennie Boet, Blare wat Val, Dit is Weer Lente en Daar's Bemindes in die Hemel op die planke gebring.Profiel op ESAT, besoek op 8 Desember 2012
Filmografie Nommer asseblief, 1981 Die Skelm van die Limpopo, 1962 Daar Doer in die Stad, 1954
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs