Hettie Uys (née Van Rooyen) is 'n Afrikaanse aktrise. Sy is in 1945 met die filmmaker Jamie Uys getroud. Sy was aanvanklik 'n wiskundeonderwyser, maar het haar man later met die vervaardiging van sy rolprente bygestaan. Sy het ook in verskeie van hierdie rolprente verskyn. Die eerste hiervan was die rolprent Daar Doer in die Bosveld in 1951.
Filmografie Lord Oom Piet, 1962 as Susanna Kromhout Die Bosvelder, 1958 as Martie Daar Doer in die Stad, 1954 as Martie Botha Vyftig-vyftig, 1952 Daar Doer in die Bosveld, 1951 as Martie du Toit
Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu