Raipur (Hindi: रायपुर, Rāypur) is die hoofstad van die Indiese deelstaat Chhattisgarh en met 'n bevolking van 1 000 500 in 2011 ook die grootste stad. Tot die stigting van die deelstaat Chhattisgarh het Raipur deel uitgemaak van die deelstaat Madja Pradesj. Dié stad se ekonomie bestaan veral uit hout- en voedselverwerking.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Indië