duimnael|links|220px|Die kerkgebou van die destydse Gereformeerde gemeente Johannesburg-Mayfair in Mintweg, van waar die gemeente in 1966 na Mayfair-Wes verhuis het.
Fordsburg is 'n voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika in die voormalige Area 8. Dit is hoofsaaklik 'n residensiële voorstad, hoewel dit ook talle winkels en fabrieke huisves.
Vandag is Fordsburg 'n sentrum van Indiese en Pakistani-kultuur, omdat dit 'n groot Indiese en Pakistanse bevolking het. In Fordsburg is daar baie halaal-restaurante. Die Oriental Plaza wat in Fordsburg geleë is, is deur die Apartheidsregering as 'n groot winkelsentrum vir Indiërwinkels geskep. Dit is 'n groot besigheidstrekpleister in Fordsburg.
Sien ook NG gemeente Fordsburg 1922-staking
Verwysings
Kategorie:Islam in Suid-Afrika Kategorie:Voorstede van Johannesburg