Lig van 'n eeu is ’n swart en wit Afrikaanse rolprent wat in 1942 vrygestel is.
Genre Die rolprent is 'n dokumentêr oor die Hollandse Kerk in Suid-Afrika.
Hoofrolspelers Hendrik Hanekom Anna Neethling-Pohl Gert van den Bergh Elsa Fouché Jan Pohl James Norval Tillie Hanekom Hans Nel Mathilde Hanekom
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Dokumentêre rolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente