duimnael|regs|300px|Die Kuswildepiesang.
Die Strelitziakus is dié gedeelte van die suidkus van KwaZulu-Natal tussen die Mzimkulurivier, naby Umtentweni, en Durban. Dit word so genoem weens die voorkoms van welige bosse wilde piesangs, lede van die strelitzia-familie.
Sien ook Lys van streeksname in Suid-Afrika.
Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.
Kategorie:Streke van KwaZulu-Natal