Jodhpur (Hindi: जोधपुर, Oerdoe: جودھ پُور, /ˈdʒɒdpʊər/) is die tweede grootste stad in die Indiese deelstaat Rajasthan ná die hoofstad Jaipur met 'n bevolking van 1 220 000 in 2011. Die stad is in 1459 deur Roa Jodha gestig en is bekend as die blou stad.

Kategorie:Nedersettings in Indië