Vijayawada (Telugu: విజయవాడ), vroeër: Bezawada, is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Andhra Pradesh ná die hoofstad Hyderabad en Visakhapatnam met 'n bevolking van 1 048 240 in 2011. Die stad is aan die Krisjnarivier naby die Golf van Bengale geleë. Vijayawada was een van die Indiese gasheerstede tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 1997.

Eksterne skakels

Kategorie:Andhra Pradesh Kategorie:Nedersettings in Indië