Haora (Bengaals: হাওড়া, Hāoṛā, Engels: Howrah) is die tweede grootste stad in die Indiese deelstaat Wes-Bengale ná die hoofstad Kalkutta met 'n bevolking van 1 072 161 in 2011. Die stad is geleë net wes van Kalkutta in die Gangesdelta. Haora is 'n belangrike industriële gebied en hawestad.
Kategorie:Nedersettings in Indië Kategorie:Wes-Bengale