Kalyan-Dombivali (Marathi: कल्याण डोंबिवली, Kalyāṇ-Ḍombivlī) is 'n stad in die Indiese deelstaat Maharasjtra met 'n bevolking van 1 246 381 in 2011. Dit is in die metropolitaanse gebied van Maharasjtra se hoofstad en Indië se grootste stad Moembaai geleë. Kalyan-Dombivali bestaan uit die twee susterstede Pimpri en Chinchwad en is op 11 Oktober 1982 gestig.
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Maharashtra