Navi Mumbai (Marathi: नवी मुंबई Navī Mumbaī, Afrikaans: "Nieu-Mumbai"; tot 1995 "Nieu-Bombaai") is 'n beplande satellietstad van Mumbai in die Indiese deelstaat Maharashtra met 'n bevolking van 1 111 000 in 2011. Die stad is in 1972 gestig en is tans die grootste voorafbeplande stad ter wêreld. Navi Mumbai is aan die Arabiese See en oos van Mumbai geleë.
Navi Mumbai was een van die gasheerstede tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 2025.
Eksterne skakels
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Maharashtra