Meerut (Hindi: मेरठ, Meraṭh, [ˈmeːrʌʈʰ]) is 'n stad in die Indiese deelstaat Uttar Pradesh met 'n bevolking van 1 762 573 in 2011. Die stad is 60 kilometer noordoosvan Delhi geleë. Meerut is veral bekend as die plek waar die Indiese opstand van 1857 teen die Britse heerskappy begin het. Die St. John's Church is die oudste kerk van Noord-Indië.
Kategorie:Nedersettings in Uttar Pradesh