Petrocephalus is 'n genus van visse wat aan die familie Mormyridae behoort. Daar is twintig spesies in die genus en twee kom in Suider-Afrika voor.
Spesies Spesies wat hoort tot die genus: Petrocephalus catostoma - Noordelike stompkoppie Petrocephalus wesselsi - Suidelike stompkoppie
Sien ook
Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Beenvisse