Paramormyrops is 'n genus van visse wat aan die familie Mormyridae behoort. Daar is slegs twee spesies in die genus en een kom in Suider-Afrika voor.
Spesie Spesie wat hoort tot die genus: Paramormyrops jacksoni - Spook-klipstamper
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Beenvisse