Elsa Fourie is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy het een van die hoofrolle in die rolprent Tawwe Tienies vertolk.

Folmografie Tawwe Tienies, 1984 as Hantie Groenewald The Schoolmaster, 1990 as Engela

Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu