Mormyrus is 'n genus van visse wat aan die familie Mormyridae behoort. Die genus word gekenmerk deur die lang dorsale vin, die relatiewe kort anale vin en die verlengde snoet wat aanleiding gee tot die naam bottelneus. Daar is twintig spesies in die genus en twee kom in Suider-Afrika voor.
Spesies Spesies wat hoort tot die genus: Mormyrus lacerda - Westelike bottelneus Mormyrus longirostris - Oostelike bottelneus
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Beenvisse