Mormyrops is 'n genus van visse wat aan die familie Mormyridae behoort. Die spesies van die genus is groot met lang koppe en lywe. Daar is twintig spesies in die genus en een kom in Suider-Afrika voor.
Spesie Spesie wat hoort tot die genus: Mormyrops anguilloides - Roof-bottelneus
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Beenvisse