Hennie Smit (gebore 19 Mei 1943) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Smit maak sy rolprentdebuut in 1979 in die film Pretoria O Pretoria!. Hy is veral bekend vir sy rol as Bertie in die TV-sepie, Egoli: Plek van Goud, 'n rol wat spesiaal vir hom geskep is.

Filmografie Pretoria O Pretoria!, 1979 Nommer asseblief, 1981 Im Dschungel ist der Teufel los, 1982 Koöperasiestories (TV-reeks), 1983 Tawwe Tienies, 1984 as Bulletjie Brits You Must Be Joking Too!, 1987 as Sooi Egoli: Plek van Goud (TV-reeks), 1991-2009 as Bertie Vrou soek boer, 2014 as Oom Flip

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Lewende mense