Liewe hemel, Genis! is 'n rolprent wat op 20 Maart 1987 vrygestel is.

Genre Die rolprent is 'n komedie.

Hoofrolspelers Marie Pentz as Mietie Jacques Loots as Genis Emgee Pretorius as Veldsman Susanne Beyers as Maria Karin Fourie as Johanna Michelle Botes as Santie Alex Heyns as Oom Botes Willie Esterhuizen as Visser Botes (Vissertjie) Jan Engelen as Pole Carel Trichardt as Portugees Wilna Snyman as Aletta Marna Gey van Pittius as Lettie André Verster as Dominee Richard van der Westhuizen as Kobus Maree Marius du Plooy as Klein-Jakop Eghard van der Hoven as Ou-Jakop Maree Annalise Bosch as Myta Botes Nic van Rensburg as Groot Koot Miems de Bruyn as Johanna, Genis se vrou

Storielyn Die Koöperasie se mense in hul bekende en geliefde omgewing, maar wees gewaarsku, daar is 'n traan agter al die gelag.

Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente

Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Komedierolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente