Skollie is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1984 vrygestel is.
Genre Die rolprent is 'n drama.
Hoofrolspelers George Ballot as Skollie Patrick Mynhardt as Pappa Emgee Pretorius as Priester Elmarie Kruger James Borthwick
Storielyn Skollie, Suid-Afrika se gewildste tronkvoël, hoor dat sy seuntjie mishandel word en op 'n dag kry hy die geleentheid wat hy soek om uit die tronk te ontsnap. Buite wag sy vriende, maar ook dié wat daarop uit is om hom te misbruik terwyl hy voortvlugtend is.
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Dramarolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente