Inspan is 'n Afrikaanse rolprent wat op 10 Junie 1953 uitgereik is.
Genre Die rolprent is 'n avontuur en drama.
Hoofrolspelers André Huguenet as Piet Jordaan Gert van den Bergh as Dirk de Vos Japie van Niekerk as Jannie van Graan Wena Naudé as Anna Roux Berdine Grunewald as Rina du Bois Pieter Hauptfleisch Piet Jordaan Dirk de Vos Jannie van Graan Anna Roux Rina du Bois
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Dramarolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente