Neolebias is ‘n genus wat hoort tot die familie Distichodontidae. Die genus word gevind in die Kongorivierstelsel. By die genus is die sylyn kleiner en daar is dertien spesies bekend waarvan slegs een in Suider-Afrika voorkom.

Spesie Die volgende spesie kom in Suider-Afrika voor: Neolebias lozii - Balk-dwergsitarien Winemiller & Kelso-Winemiller, 1993

Die ander spesies is: Neolebias ansorgii Boulenger, 1912 Neolebias axelrodi Poll & J. P. Gosse, 1963 Neolebias gossei (Poll & Lambert, 1964) Neolebias gracilis Matthes, 1964 Neolebias kerguennae Daget, 1980 Neolebias philippei Poll & J. P. Gosse, 1963 Neolebias powelli Teugels & T. R. Roberts, 1990 Neolebias trewavasae Poll & J. P. Gosse, 1963 Neolebias trilineatus Boulenger, 1899 Neolebias unifasciatus Steindachner, 1894

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bronne A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse