Waarde van Eenheid 6,955 × 108 meter 695,500 × 105 kilometer 0,004652 AE 432 450 myl 2,254 parsek
Sonradius is ’n meeteenheid wat gebruik word om die grootte van sterre aan te dui in vergelyking met die radius van die Son:
is sowat 695 500 km of 110 aardradiusse () en 10 Jupiter-radiusse ().
Kategorie:Meeteenhede in sterrekunde