Die Balk-dwergsitarien (Neolebias lozii) is 'n varswater vis wat voorkom op die Barotse vloedvlakte in die boonste gedeelte van die Zambezirivier. In Engels staan die vis bekend as die Banded neolebias.

Voorkoms Die vis word 20 mm lank.

Habitat Die vis verkies water met digte plantegroei en kom saam voor met klein baars, lampogies en ander klein vissies. Hulle vreet klein water organismes.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Verwysings

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Neolebias-lozii.html

Kategorie:Beenvisse