Hemigrammocharax is ‘n genus wat hoort tot die familie Distichodontidae. Die spesies wat tot die genus hoort is klein en slank met vertikale bane op die lyf en oogkol op die basis van die stertvin. By die genus is die sylyn onvolledig

Spesies Die volgende spesies kom in Suider-Afrika voor: Hemigrammocharax machadoi - Dwerg-sitarien Hemigrammocharax multifasciatus - Veelbalk-sitarien

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Verwysings

Kategorie:Beenvisse