Nannocharax is ‘n genus wat hoort tot die familie Distichodontidae. Die genus is bykans dieselfde as die Hemigrammocharax behalwe dat die sylyn volledig is. Slegs een spesie kom in Suider-Afrika voor.

Spesie Die volgende spesie kom in Suider-Afrika voor: Nannocharax macropterus - Breëbalk-sitarien

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Verwysings

Kategorie:Beenvisse