duimnael|Die grootte van die Aarde teenoor Neptunus. Neptunus het 'n massa van 17,147 Aardes.

Aardmassa (M🜨) is die massaeenheid wat gelyk is aan die massa van die Aarde. = . Die eenheid word dikwels gebruik om ander ruimteliggame se massa uit te druk.

is ook gelyk aan: 81,3 maanmassas (ML) 0,00315 Jupiter-massa (MJ) (Jupiter het 317,83 aardmassas) 0,0105 Saturnus-massa (Saturnus het 95,16 aardmassas) 0,0583 Neptunus-massa (Neptunus het 17,147 aardmassas) 0,000003003 sonmassa (M☉) (Die son het 332 946 aardmassas)

Verwysings

Kategorie:Meeteenhede in sterrekunde Kategorie:Aarde