duimnael|Die Suid-Afrikaanse toneelspeelster Sann de Lange. De Lange is 'n familienaam wat algemeen onder Afrikaners voorkom. Die oorsprong van die van kan nie maklik bepaal word nie omdat die familienaam in verskeie lande voorkom en dikwels van land tot land en taal tot taal verander. Die De Langes (oorspronklik Le Long) van Suid-Afrika is van Hugenote oorsprong.Webwerf van die Hugenote Museum , besoek op 10 November 2012

Noemenswaardige De Langes Daniel Johannes de Lange (1959-), Afrikaanse digter en prosateur. Hans Dons de Lange (1799-1861), Voortrekkerleier. Sann de Lange, Suid-Afrikaanse toneelspeelster. Drie De Langes het aan die Slag van Bloedrivier deelgeneem.

Verwysings

Kategorie:Vanne Kategorie:Afrikaanse vanne Kategorie:Nederlandse vanne