Annette Engelbrecht is ’n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is veral bekend vir haar karakter Maggie van Tonder in die SAUK-komedie Orkney Snork Nie en as Meraai in die TV-reeks, Mattewis en Meraai. Thespians - Actors Agency, besoek op 3 November 2012
Filmografie Jakkalsdraai se Mense, 1975 Ma skryf matriek, 1975 Orkney Snork Nie (TV-reeks), 1989 as Maggie van Tonder The Fourth Reich, 1990 as Ouma Smuts Orkney Snork Nie (Die Moewie), 1992 as Maggie van Tonder Orkney Snork Nie 2, 1993 as Maggie van Tonder Mattewis en Meraai Bosveld Hotel Swart Kat Joachem Verwey Miss Julie Egoli: Plek van Goud Platteland, 2011 as Tannie Sanet Pretville, 2012 as Ouma Sarie Liefste Kayla (TV-reeks op kykNET), 2013 100 meter Leeuloop, 2013 Pandjieswinkelstories, 2014
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense